Tag Archive for Stoepsit Vleesbaai

Oujaarsdans en –ete Vleesbaai naby Mosselbaai

Oujaarsdans en –ete Vleesbaai naby Mosselbaai Mosselbaai Oujaarsdans 2019 Stoepsit Restaurant, ‘n bekende en gewilde restaurant naby Vleesbaai net buite Mosselbaai bied 31 Desember 2019 ‘n feestelike Oujaarsdans en –ete aan! Kom geniet die aand saam met vriende en familie. Slegs R 230 per persoon. Besprekings is noodsaaklik. Stoepsit Restaurant Vleesbaai Seisoen Tye Stoepsit is […]… More Info

Kontrei-kos Sondagmiddagete Vleesbaai Mosselbaai

Kontrei-kos Sondagmiddagete Vleesbaai Mosselbaai Mosselbaai Sondagmiddagete Vleesbaai Stoepsit Restaurant en Venue is ‘n gewilde restaurant naby Vleesbaai Mosselbaai. Hulle bied smullekker Kontrei-kos Sondag 4-gang middagetes aan elke eerste Sondag van die maand en is oop vir funksies en troues deur die jaar. Bring jou vriende en familie vir ‘n lekker bederf op Sondag 3 Februarie […]… More Info