Tag Archive for Stoepsit Restaurant & Venue

Vleesbaai Restaurant Oop Naweke

Vleesbaai Restaurant Oop Naweke Stoepsit Restaurant Vleesbaai Stoepsit Restaurant en Venue is ‘n gewilde restaurant en kuierplek buite Mosselbaai op die Boggomsbaai/ Gouritsmond/ Vleesbaai-pad, 7km vanaf die N2. Stoepsit is elke naweek oop! Kom geniet ‘n smullekker ontbyt Saterdae tussen 09h00 en 12h00 en ‘n heerlike 4-gang middagete elke Sondag. Bring die familie en geniet […]… More Info

Sondag Buffetmiddagete Vleesbaai Mosselbaai

Sondag Buffetmiddagete Vleesbaai Mosselbaai Sondae Buffetmiddagetes Mosselbaai Stoepsit Restaurant en Venue naby Vleesbaai Mosselbaai bied vanaf Augustus 2018 hul Sondae Buffetmiddagtes slegs die eerste naweek van die maand aan. Op Sondag 5 Augustus 2018 kan u ‘n fantastiese 4-gang buffetete geniet in die rustige atmosfeer slegs minute se ry vanaf Mosselbaai en Vleesbaai. Op Saterdag […]… More Info

Junie Sondag Buffetmiddagete Vleesbaai Mosselbaai

Junie Sondag Buffetmiddagete Vleesbaai Mosselbaai Mosselbaai Buffetetes Vleesbaai Stoepsit Restaurant en Venue is geleë naby Vleesbaai, slegs ‘n paar minute se ry vanaf Mosselbaai. Hier kan jy heerlike hartskos geniet elke Sondag. Stoepsit Restaurant bied top gehalte Sondagmiddag Buffetetes aan in ‘n gesellige atmosfeer. Junie-maand bied Stoepsit oudergewoonte elke Sondag hul Buffetmiddagete aan asook ‘n […]… More Info