Tag Archive for Mosselbaai Veilings

Julie 2018 Mosselbaai Veilings

Julie 2018 Mosselbaai Veilings Vredebest Veilings Mosselbaai Vredebest Veilings Mosselbaai bied Julie 2018 3 veilings aan! Besoek die Julie veilings by die perseel van Vredebest Veilings in Industrieweg Voorbaai. Vredebest Veilings – Julie 2018 Datums Mosselbaai 3 Julie 2018 – 11h00 17 Julie 2018 – 11h00 31 Julie 2018 – 11h00 Vir meer inligting en […]… More Info

April Veilings in Mosselbaai

April Veilings in Mosselbaai

Mosselbaai Veilings
Vredebest Veilings in Mosselbaai bied April 2018 twee veilings aan by hul perseel in Industrieweg Mosselbaai. Vredebest Veilings is bekend vir hul puik veilings met gehalte goedere teen bekostigbare pry…… More Info

Mosselbaai Vredebest Veilings Junie 2017

Mosselbaai Vredebest Veilings Junie 2017 Vredebest Veilings te Voorbaai Mosselbaai bied Junie 2017 oudergewoonte weer twee veilings aan by hul perseel in Voorbaai. Hul veilings bied ‘n verskeidenheid kwaliteit goedere wat wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoor meubels, oudhede, gereedskap en vele meer! Mosselbaai Veiling Datums vir Junie 2017: 6 Junie om 11h00 20 Junie […]… More Info

Februarie 2017 Veiling Datums in Mosselbaai

Februarie 2017 Veiling Datums in Mosselbaai Vredebest Veilings in Mosselbaai bied Februarie 2017 weer twee veilingdatums aan. Besoek hul gerus op 7 en 21 Februarie 2017 by hul veilingslokaal in Voorbaai Mosselbaai vir kwaliteit goedere op veiling. Hierdie items wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoor meubels, oudhede en vele meer. Mosselbaai Veiling Datums vir Februarie […]… More Info

Besigheid op Veiling in Mosselbaai 31 Januarie 2017

Besigheid op Veiling in Mosselbaai 31 Januarie 2017 Vredebest Veilings in Mosselbaai hou op Dinsdag 31 Januarie 2017 ‘n veiling van Die Spensie (restaurant, wegneemetes, deli & geskenke) te Mitchell Str 9, Mosselbaai om 11h00. Daar sal eers gepoog word om die onderneming as lopende saak te verkoop. Indien onsuksesvol sal al die toerusting en […]… More Info

Oktober Veilingdatums in Mosselbaai

Oktober Veilingdatums in Mosselbaai Veilings Mosselbaai Vredebest Veilings in Mosselbaai bied Oktober 2016 weer twee veilingdatums aan. Besoek hul gerus op 11 en 25 Oktober by hul veilingslokaal in Voorbaai Mosselbaai vir kwaliteit goedere wat wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoormeubels, oudhede, voertuie en vele meer. Mosselbaai Veilingdatums vir Oktober 2016: 11 Oktober om 11h00 […]… More Info

September Veiling Datums in Mosselbaai

September Veiling Datums in Mosselbaai Vredebest Veilings se veilings het gedurende die afgelope paar jaar ‘n instelling geword in Mosselbaai met talle gereelde besoekers. Die datums vir die twee veilings in September 2015 is nou bekend. Trek solank jou dagboek nader en maak vandag nog ‘n aantekening, want hierdie veilings wil jy beslis nie misloop […]… More Info

Augustus Veiling Datums in Mosselbaai

Augustus Veiling Datums in Mosselbaai Vredebest Auctioneers in Mosselbaai trek talle mense van oor die hele Tuinroete na hul 2 veilings elke maand en Augustus 2015 sal geen uitsondering wees nie. Vredebest Auctioneers bied ‘n verskeidenheid kwaliteit goedere wat wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoor meubels, oudhede, voertuie en vele meer. Mosselbaai Veiling Datums vir […]… More Info

Julie Veiling Datums in Mosselbaai

Julie Veiling Datums in Mosselbaai Trek jul dagboeke nader en teken spoedig die veiling datums vir Juliemaand aan, want soos gewoontlik beloof daar om talle kwaliteit goedere te wees. Vredebest Auctioneers is al sinoniem met […]… More Info

Junie Veiling Datums in Mosselbaai

Junie Veiling Datums in Mosselbaai Vredebest Auctioneers is al sinoniem met veilings in Mosselbaai en trek talle mense oor die hele Suid-Kaap na hul veilings. Hul het bekendheid verwerf vir hul kwaliteit goedere wat wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoor meubels, oudhede, voertuie en vele meer.… More Info