Divvies Slaghuis Hartenbos Spesiale Aanbiedinge tot 3 September 2019

Divvies Slaghuis Hartenbos Spesiale Aanbiedinge tot 3 September 2019

Slaghuis in Hartenbos Promosies

Vier Lente Dag met ‘n heerlike braai! Divvies Slaghuis in Hartenbos bied ‘n verskeidenheid vleissnitte aan teen spesiale pryse. Die pryse is geldig tot 3 September 2019.

  • Lam A2/3 teen R 87.00 p/kg
  • Beesfillet teen R 109.99 p/kg
  • Beeskookvleis teen R 59.99 p/kg
  • Maalvleis teen R 69.99 p/kg
  • Rump Steak teen R 89.99 p/kg

Divvies Slaghuis het ook lekker sosaties, espatadas, bacon en cherry snacks, twisters, skaapsterretjies, skilpadjies, lewer en netvet, afvalle, pens en pootjies, tuisgemaakte viennas, russians, cheesegrillers, pre-cooked spareribs, hoenderkombersies, cordon blues en nog baie meer!

Kontak Edgar by Divvies Slaghuis vir enige navrae of spesiale bestellings.

Divvies Slaghuis Hartenbos Spesiale Aanbiedinge tot 3 September 2019

Divvies Slaghuis Hartenbos Spesiale Aanbiedinge tot 3 September 2019