Monthly Archives: August 2017

Happy Hippie Spring Day in Great Brak River

Happy Hippie Spring Day in Great Brak River Come celebrate the start of Spring at the Happy Hippie Spring Day at Black Vanilla in Great Brak River on Friday 1 September 2017 from 11h00 till 14h00. Live Music Fashion Show Food Specials Succulents and Gifts For Sale @ Suikerbossie Nursery Wine & Craft Beer Tastings […]… More Info

Mosselbaai Dorp van die Jaar Feesvieringe 2017

Mosselbaai Dorp van die Jaar Feesvieringe 2017 Mosselbaai staan al gereed om hul vere reg te skud vir die groot dorp van die jaar feesvieringe wat op Saterdag 7 Oktober 2017 plaasvind by Santosstrand. Mosselbaai is vroeër vanjaar aangewys as die Kwela Dorp van die Jaar 2017 en nou hou ons makietie! Kom geniet die […]… More Info

Slaghuis Promosie in Voorbaai Mosselbaai

Slaghuis Promosie in Voorbaai Mosselbaai Bo Karoo Slaghuis Promosie in Mosselbaai Bo Karoo Slaghuis in Voorbaai Mosselbaai bied sakpas pryse aan op top gehalte vleis tot Saterdag 2 September 2017. Kom besoek hul vir kwaliteit vleis en ander lekkernye. Vrydae is ook pannekoek dag! Bees Nek teen                 […]… More Info

Potpourri Functions

Potpourri Functions Garden Route Function Coordinators The function coordinators at Potpourri Functions are two ordinary ladies with a great talent for organizing functions of any size and budget. They are professional and dedicated to make your function or event successful. Let them assist you with every aspect of your function from identifying the perfect theme […]… More Info

Promosie op Bande in Mosselbaai

Promosie op Bande in Mosselbaai Oliver Treads in Mosselbaai bied ‘n promosie aan op 185/60/14 bande. Koop 4 x 185/60/14 bande teen R 520 elk en kry Nitrogen gratis. Aanbod geldig tot 15 September 2017, terwyl voorraad hou.… More Info

Stoepsit Restaurant Lente Kalender 2017

Stoepsit Restaurant Lente Kalender 2017 Vleesbaai Restaurant Lente September 2017 Die mooiste-mooiste maand van almal, September. is propvol genot vir jou by Stoepsit Restaurant naby Vleesbaai, Mosselbaai. Stoepsit bied hul puik Sondagmiddagetes (buffet) aan elke Sondag asook hul Lente Spogtee met prof. Elain Vlok op Saterdag 16 September 2017. Stoepsit sal hierdie maand sorg dat […]… More Info

Snack Platters for Functions in George

Snack Platters for Functions in George Snack Platters in George Are you hosting a function and need some snack platters to impress your guests? Let professionals take handle this for you. Contact Miela’s Deli and Coffee Shop in George.… More Info

Promotion on Building Materials at BUCO in George

Promotion on Building Materials at BUCO in George BUCO George is having a big promotion. A wide selection of building materials and hardware is on special at this one stop shop for Hardware and Buildware in George.   New Plascon Range, Easy Living now available Plascon Nuroof Assorted colours 20lt @ R1140.00 Plascon Interior Skim […]… More Info

Dotti Handsak Uitverkoping in Mosselbaai

Dotti Handsak Uitverkoping in Mosselbaai Handsak Uitverkoping in Mosselbaai Die Lente is byna hier en ‘n beter verskoning vir ‘n nuwe handsak kan daar nie wees nie. Begin die Lente met ‘n splinternuwe handsak van Dazzle It in die Goods Shed Mosselbaai. Dazzle It bied weer oudergewoonte hul ‘Dotti Sale’ op ‘n verskeidenheid kwaliteit afgemerkte […]… More Info

Die Sokkie Tannie by George Landbou Skou 2017

Die Sokkie Tannie by George Landbou Skou 2017

Sokkie Stalletjie in George
Die Sokkie Tannie is tans by die George Landbou Skou met haar groot verskeidenheid sokkies vir mans, dames, kinders en babas. Besoek haar stalletjie gerus vir kwaliteit bekostig…… More Info

Hartenbos Slaghuis Naweek Promosie Augustus

Hartenbos Slaghuis Naweek Promosie Augustus Slaghuis in Hartenbos Maak vandag nog ‘n draai by Hartenbos Slaghuis in Kaap De Goedehooplaan Hartenbos vir hul naweek vleis promosie hierdie naweek, 25/ 26 Augustus 2017. Beef Brisket teen R 69.99 per kilogram Pork Braai Chops teen R 53.99 per kilogram Lamb Sosaties teen R 139.99 per kilogram Mince […]… More Info

BUCO George

BUCO George One Stop for Hardware and Buildware in George BUCO is a one stop shop for Hardware and Buildware in George. Their extensive product range includes everything from Sand to Roof level, Including Roofing and Flooring solutions. The friendly and professional staff members at BUCO are there to assist you whether you are building […]… More Info

Special on Cleaning Materials in George

Special on Cleaning Materials in George Cleaning Materials at Affordable Prices in George With spring in sight now is a good time to stock up on your cleaning materials for your spring cleaning. Suid Kaap Seep based in George is known for their quality cleaning materials at affordable prices. Their Spring Hampers are perfect to […]… More Info

“Spring Clean” Skoonmaakmiddels in Mosselbaai

“Spring Clean” Skoonmaakmiddels in Mosselbaai Bekostigbare Skoonmaakmiddels in Mosselbaai Dis amper Lente! Dis die tyd van die jaar wat ons ons huis, woonstel, kantoor of besigheidsperseel behoorlik wil skoonmaak voor die somer kom. Besoek Brand Chemical Supplies in Mosselbaai vir al jou benodighede vir ‘n behoorlike “Spring Clean”. Brand Chemical Supplies bied ‘n groot verskeidenheid […]… More Info

Mixed Media Scrapbook Tegniek Klas Hartenbos

Mixed Media Scrapbook Tegniek Klas Hartenbos Bring jou vriendinne en kom geniet ‘n heerlike mixed media tegniek scrapbook klas op Saterdag 2 September 2017 by Scrapbook Haven, die scrapbook paradys in Hartenbos. Die klas word word aangebied deur bekende in die dorp, Barbara Weyer. Kom geniet die oggend saam met ons en maak nuwe vriendinne […]… More Info