Monthly Archives: September 2016

Pretdag by Oppi Plaas Padstal naby Riversdal

Pretdag by Oppi Plaas Padstal naby Riversdal Worsbroodjie Pretdag Riversdal Kom geniet ‘n heerlike pretdag op Saterdag 1 Oktober 2016 by Oppi Plaas Padstal op die roete tussen Albertinia en Riversdal. Smul aan smaaklike worsbroodjies en geniet die dag saam. Musiek sal deurlopend gespeel word en stalletjies met verskeie items sal tydens die verrigtinge uitstal. […]… More Info

Vakansie Akkommodasie Beskikbaar in Fraaiuitsig Klein-Brakrivier

Vakansie Akkommodasie Beskikbaar in Fraaiuitsig Klein-Brakrivier Vakansie Akkommodasie Fraaiuitsig Is u opsoek na vakansie akkommodasie vir die Oktober skoolvakansie of reg deur die jaar? Hierdie 3 Slaapkamer Duethuis te huur in Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier word aangebied aan ‘n gesin van 5 persone reg deur die jaar. Die naaste swemstrand is sowat 2 km van die huis […]… More Info

3 Bedroom Duet to rent in Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier

3 Bedroom Duet to rent in Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier Klein-Brakriver Holiday Accommodation Holiday accommodation is offered for a family of 5 people in Fraaiuitsig, Klein Brakrivier right through the year. The nearest safe beach for swimming is approximately 2 km away,  Hartenbos 10 km and Groot Brakrivier 8.5 km. A shopping centre with Pick & Pay […]… More Info

Verslankings Revolusie in George

Verslankings Revolusie in George Verloor Gewig met Mesoslim nou Beskikbaar in George Geneva Apteek in George bied nou die mees natuurlikste verslankings revolusie aan wat jou help om vinnig gewig te verloor. Die Mesoslim inspuiting los die vetselle in jou liggaam op. Daar word gefokus op die probleem areas en jy kan soveel sessies neem […]… More Info

Verslankings Revolusie in George

Verslankings Revolusie in George Verloor Gewig met Mesoslim nou Beskikbaar in George Geneva Apteek in George bied nou die mees natuurlikste verslankings revolusie aan wat jou help om vinnig gewig te verloor. Die Mesoslim inspuiting los die vetselle in jou liggaam op. Daar word gefokus op die probleem areas en jy kan soveel sessies neem […]… More Info

Hartenbos Slaghuis Spesiale Aanbiedinge

Hartenbos Slaghuis Spesiale Aanbiedinge Slaghuis Spesiale Aanbiedinge Hartenbos Soos oudergewoonte bied Hartenbos Slaghuis Vrydag 30 September 2016 en Saterdag 1 Oktober 2016 ‘n verskeidenheid spesiale aanbiedinge aan op ‘n reeks produkte. Rump Tail @ R79.99 p/kg Pork Texan Steak @ R54.99 p/kg Hantam Boerewors @ R65.99 p/kg Wildswors @ R59.99 p/kg Maalvleis @ R49.99 p/kg […]… More Info

Month End Specials on Frozen Vegetables in George

Month End Specials on Frozen Vegetables in George September Month End Specials on Frozen Vegetables in George With the end of the month creeping up on us and the need to restock our food supplies Frozen Foods Factory Shop in George offers their September 2016 Month End Specials. At Frozen Foods Factory Shop you can […]… More Info

FurniT Outdoor Furniture Spring Specials

FurniT Outdoor Furniture Spring Specials Specials on Outdoor Furniture in George Create the perfect outdoor living area with the Spring Specials on outdoor furniture from FurniT Warehouse. Solid Wood Pool Loungers, Solid Wood Rectangular Extendable Tables and Cast Aluminum Forest 2 Seater Table Sets are available. With these spring specials you save between 20% and […]… More Info

Tema Partytjie Sokkies beskikbaar Weskaap

Tema Partytjie Sokkies beskikbaar Weskaap Tema Sokkies te koop in Hartenbos Soek jy sokkies vir n tema partytjie of vir Halloween? Besoek Sokkie Tannie h/v Louis Fourie en Garret straat, Hartenbos. Sokkies te kies en keur van. Sokkie Tannie het n verskeidenheid sokkies vir die hele familie. Van n baba sokkie tot n boeresokkie vir […]… More Info

Braai Day Special at Liquor City York in George

Braai Day Special at Liquor City York in George Castle Lager Special at Liquor City York in George Liquor City York in George is celebrating Braai Day on 24 September 2016 with a Castle Lager Special. Get a 12 pack Castle Lager for only R94.50 This special is only valid on 24 September. Alcohol is […]… More Info

Tradesman Auctions Veiling 24 September in George

Tradesman Auctions Veiling 24 September in George Veiling in George by Tradesman Auctions Eerskomende Saterdag, 24 September 2016, is weer veilingsdag by Tradesman Auctions in George. Die veiling begin om 10 uur die oggend en items kan vrydag 23 September besigtig word. Verskeie items gaan onder die hammer kom, moenie uitmis nie. Items op die […]… More Info

Steak beskikbaar in Hartenbos

Steak beskikbaar in Hartenbos Bloeisels en Blomme in Hartenbos bied heerlike 28 dae verouderde steak aan teen slegs R89.99. Hierdie top gehalte steak is beskikbaar op ‘n daaglikse basis. Besoek gerus hul winkel in die Oostville Sentrum op die hoek van Louis Fourie en Garretstraat Hartenbos.… More Info

Lente Verf Promosie in Mosselbaai

Lente Verf Promosie in Mosselbaai United Paints Mosselbaai bied fantasties pryse op ‘n reeks top gehalte verf tydens hul groot verf promosie die komende 2 maande. Dit is nou die tyd om jou vir jou huis ‘n nuwe baadjie aan te trek of nuwe kleur in te bring. 20lt Ultra Roofshield (8jaar waarborg) vanaf R […]… More Info

De Vette Mossel Lente Promosie

De Vette Mossel Lente Promosie Lente Promosie by De Vette Mossel Dis heerlike lente by De Vette Mossel in Groot Brakriver. Kom vier die nuwe seisoen met die De Vette Mossel Lente Gesin Promosie. Kom skop jou skoene uit, ontspan saammet jou gesin en geniet seekos in oorvloed by die De Vette Mossel seekos restaurant […]… More Info

Fishing Shop in George

Fishing Shop in George Fishing Rods and Gear in George Most anglers dream of catching that BIG one. With the right gear and fishing tackle it is just much easier. Arms, Tackle and Outdoor World in George have a dedicated fishing section where you can get the gear you need. They stock from fishing rods […]… More Info